Die amptelike dokumentasie sal u help om met Xubuntu aan die gang te kom. U kan die dokumentasie onder Help vind op die toepassingsmenu.
As die dokumentasie nie u vrae beantwoord nie, gaan die volledige lys met ondersteuningsmetodes op die Xubuntu-webwerf na.