Intydse ondersteuning

Vir regstreekse aanlynondersteuning in Engels, sluit aan by ons IRC-kanaal, #xubuntu, deur hier te klik.

Vir ondersteuning in ander tale, kyk na die volledige lys van plaaslike ondersteuningskanale.

miaau